![f0095-01](https://article-imgs.scribdassets.com/51bz51xaf4anydou/images/fileZSDXKLP3.jpg)
1 OSCAR- BENOEMING
aie mense krap kop oor die ak-trise se Oscar-benoeming vir haar rol in . Andrea (41) is vir geen van die ander groot pryse vanjaar, soos die Golden Globes, benoem nie. Daar is mense wat ontevrede is omdat baie aktrises soos Viola Davis (57) en Danielle Deadwyler (40) van oor die hoof gesien is – al het hulle by die ander geleenthede skoonskip gemaak. Dié twee was voorlopers onder kritici en kykers.