ADELE BETOWER LAS VEGAS
ADELE (34) se terugkeer na Las Vegas om haar langverwagte konsertreeks te begin, was skouspelagtig.
Aanhangers was in Januarie goed vies toe die sangeres op die nippertjie haar opvoerings gekanselleer het. Sy het bedenkinge oor die vertoning se produksiegehalte gehad. Maar nou is sy terug met ’n vertoning wat aanhangers en resensente