Huisgenoot

NATALIA, DIE RAAISEL

DIT was veronderstel om soos die gelukkige slottoneel van ’n sprokie te ontvou: ’n Amerikaanse egpaar sou die dogter kry waaroor hulle gedroom het, en ’n jong weeskind uit Oekraïne sou oplaas ’n liefdevolle huis kry.

Maar daar is een kinkel ná die ander. En toe, een nag, staan die aanneemkind langs die Barnett-egpaar se bed in Lafayette, Indiana, met ’n mes in haar hand.

Só beweer die Barnetts in Discovery ID se nuwe dokumentêre reeks, . Volgens hulle was Natalia veel ouer as die kind wat sy voorgegee het om te wees toe hulle haar aangeneem het. En hulle hou vol sy is geestelik versteur. Die sage het al in die hof gaan draai, maar steeds is daar vrae wat in Discovery se dokkiereeks

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related