Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Laaste Weerwolf pak
Die Laaste Weerwolf pak
Die Laaste Weerwolf pak
Ebook27 pages23 minutes

Die Laaste Weerwolf pak

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Gedurende die loop van die storie sal my lewe bedreig word deur 'n obsesiewe alfa weerwolf mannetjie. Die verassende aankoms van 'n tweeling broers Kendrix en Kennan leer my dat liefde wel bestaan. Die pak en 'n paar vampier vriende gaan saam baklei vir 'n gesamentlike doel- wraak. Verskeie groepe het al die einde van die wêreld voorspel mees bekend as die 'doomprofete'. In die loop van die tyd het die wêreld nie geëindig nie.

Mense vampiere en weerwolwe is nie deur gesofistikeerde wapens van die aarde afgevee nie. Die persone wat wel vir die uitwissing veantwoordelik was is die honderde wetenskaplikes wat dodelike virusse in proefbuise bewaar het vir verdere studie.

My naam is 'Julissa' 'n vroulike alfa weerwolf van Romania.

LanguageAfrikaans
Release dateJun 6, 2016
ISBN9781507143100
Die Laaste Weerwolf pak

Read more from Vianka Van Bokkem

Related to Die Laaste Weerwolf pak

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Die Laaste Weerwolf pak

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Laaste Weerwolf pak - Vianka Van Bokkem

    Hoofstuk 1

    Daar is baie groepe wat deur die eeue al gepraat van die einde van die wêreld, mees bekend as die ‘doomprofete’. Maar in die loop van die tyd het die wêreld nie aan ‘n einde gekom nie. Mense, vampiere en weerwolwe is nie vernietig deur gesofiskeerde wapens wat alles in hulle pad platgevee het nie.

    Die wat wel verantwoordelik was vir die bedreiging van die spesies was die wetenskaplikes wat dodelike viruses in proefbuise aangehou vir verdure studie.

    Wat skokkend was is dat die publiek daarvan bewus was, maar het niks daaraan gedoen nie. Die regte en verstandige ding om te doen was om die gevaarlike vurisse te vernietig.

    ‘Armes’ het nie ‘n kat se kans gestaan teen vurisse en gifstowwe soos:

    Ingewandskoors

    Griep

    Builepes

    Kinderpokke

    Cholera

    Malaria

    Ebola

    Klem in die kaak

    Witseerkeel

    Om net ‘n paar te noem.

    Die rede dat sommige mense, vampiere en weerwolwe, soos ek en my ouers, oorleef het was oor wetenskaplikes groot hoeveelhede bio-beskermingsmiddels, wat ‘n kombinasie van teengifmiddels en antivirus middels was, vir hulle vriende, famielie, verskeie biljoenêrs, soos my ouers, en uitgesoekte hoë-rang militêre mans en vrouens verkoop of gegee het.

    Hoekom is hierdie gifstowwe en vurisse  opsetlik versprei? Die andwoord is duidelik ‘MONOPILASIE’.

    Die aarde was oorbevolk en die natuurlike hulpbronne was besig om uitgeput te word. Die slim, koelbloedige wetenskaplikes, het bymekaar gekom en besluit dis tyd om die hoë populasie syfers te verminder.

    Die uitgesoekte oorlewendes het hulle geld in die bank net soos enige iemand anders. Toe hulle die teenmiddel gekoop het, het hulle bankiers hulle meegedeel dat hulle toegang tot hulle geld sou hê net soos altyd.

    Die wetenskaplikes en die bankvenote het beslag gelê op alle gelde wat aan die afgestorwenes behoort het.

    Sonder twyfel was dit ‘n onmenslike misbruik van mag.

    My naam is ‘Julissa’ en ek is ‘n vroulike Romaanse alfa  van die laaste werewolf pak.

    ––––––––

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1