Huisgenoot

Ek word Marubini

IN MY kultuur word jou waarde gemeet aan hoe groot jou trop beeste is. Maar op my dorpie is trou selfs belangriker as beeste.

By ons organiseer vroue altyd alle seremonies. Maar my ma word nie na sulke samekomste genooi nie, want sy het nooit getrou nie. Die paar kere wat sy wel genooi is, is sy belet om deel te neem.

Sy het haar dus eenkant gehou.

Die vroue het mý wel bewonder. Nie omdat ek getroud was nie, maar omdat ek as die beste danser hier hul dogters se dansvernuf kon verbeter. Dans is ’n belangrike deel van my tradisie, en ook ’n manier om te weet of ’n meisie puberteit bereik het.

My swart dansrompie is so agt vingers bo my knieë en met helder kralewerk versier. ’n Dans begin altyd met net een meisie wat sing, gevolg deur die hele groep. Net meisiestemme, geen tromme nie. Ek swaai my heupe heen en weer, lig my hande bo my kop en stamp liggies met my voete. Dan sak my arms, en weer praat my voete. Oor en oor en al vinniger. Wanneer die sang en dans sy spits bereik, skiet die krale los van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related