Vrouekeur

Sy neem die pastorie op HORINGS

Sy daag net op vir sustervergaderings as daar koek is en terwyl haar man preek, sit sy bene uitgestrek op die pastorie se stoep met haar koffie en sigarette en doen Bybelstudie.

“Ek is nie ’n tropdier nie,” verduidelik Erna onboetvaardig, strooihoed op die kop en in ’n helder kaftan geklee. Sy verdien ook nie juis haar brood op ’n konvensionele mannier nie.

Sy is ’n redigeerder vir ’n Amerikaanse e-posuitgewer, wat boeke in die gayro-manse-genre uitgee. Sy dig en sy het onlangs haar lyf aktrise gehou.

“Dié gay-romanse-genre se grootste leesmark is middeljarige vroue.

“Dis ’n nismark en wêreldwyd aanlyn beskikbaar.”

Om gayromanses beter te verstaan, doen sy heelwat navorsing.

“Jy sal alles op my rekenaar moet uitwis as ek doodgaan,” vertel sy laggend. Sy draai haar kop na haar dominee-man, Naudé, toe, wat met ’n groot glimlag sit en luister.

Erna se kreatiewe streep kom ’n lang pad. Stories het haar nog altyd gefassineer en sy is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related