Huisgenoot

MY OPSTAAN NÁ MY SES MISKRAME

TOE sy weer uit die kamer verskyn, dra Candice Bester ’n pelsjas.

“Ja, dis ’n regte een. Dit was my ouma s’n. Ek weet nie watter diertjies dit was nie – ek vra nie vrae daaroor nie.”

Sy draai nie doekies om nie, dié lid van Die Real Housewives van die Wynlande. Sy het al vroeg-vroeg in die kykNET-reeks met veral Karen Schwendtke koppe gestamp omdat daar nie Wi-Fi was op dié se wildplaas in die Laeveld nie.

En wanneer sy praat oor dít wat in haar binneste aangaan, is sy net so reguit.

“Ek was sewe keer swanger en het net een kind,” som Candice (38) jare se seer op.

“Om daaroor te praat het my gehelp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related