Huisgenoot

MY STIEFBROER, MY DROOMMAN

‘ONS HET GE-WEET DAAR IS IETS AAN DIE BROEI, MAAR WAS TE BANG OM IETS TE SÊ’

TOE sy die “teddiebeer van ’n man” voor haar sien staan, was dit liefde met die eerste oogopslag – al het sy geweet hy is haar stiefbroer. Sy was destyds net 18 jaar oud en het hom tot op daardie oomblik nooit geken nie, vertel Sunette Fanoe (35) van Boksburg. Maar vandag is sy al 15 jaar gelukkig getroud met daardie einste stiefbroer, Geoff (41).

En om die kroon te span is haar man deur haar langverlore biologiese pa grootgemaak.

Die gelukkige, aweregse liefdesverhaal het begin toe Sunette met geboorte in Germiston vir aanneming opgegee is. “Die hospitaalsusters het vir my Babygro’s gekoop en net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related