SARIE

RAAI WAT? Ons is gelukkig getroud!

Die Griekse wysgeer Sokrates het gesê dit is wys dat ’n man trou. “As jy ’n goeie vrou trou, sal jy gelukkig wees. Trou jy ’n slegte een, sal jy ’n filosoof word . . .”

“ ’n Goeie wegspringplek is om régtig van mekaar te hou,” meen die akteur Tom Hanks, wat al 31 jaar met Rita Wilson getroud is. Hulle is glo nog net so verlief soos toe hulle op die ABC-sitkom Bosom Buddies ontmoet het.

Maar al hoe minder mense is gretig om ewige trou aan mekaar te sweer en al hoe meer mense skei. Inderdaad ’n donker prentjie wat voorgehou word deur Statistieke SA.

Tog is daar huweliksmaats wat glo hul lewe sou aansienlik valer sonder die huwelik gewees het . . .

Dr. Marjo Terreblanche en haar man, Stefan de Villiers, van Stellenbosch

‘Hy sê daagliks vir my ek lyk mooi’
Marjo

Marjo en Stefan het ontmoet op ’n toeoog-afspraak . . . en verskil soos dag en nag.

Sy hou onder meer van sosiale interaksie. Hy probeer dit vermy. Maar die huwelik blom steeds ná 22

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE1 min read
Sarie
REDAKTEUR Michélle van Breda KUNSDIREKTEUR Maresa Pretorius PROJEKBESTUURDER Pieter Hugo STYL- EN SOSIALE REDAKTEUR Fanie Cronjé 082 934 5226 MODEREDAKTEUR Amaria Carstens 072 041 3393 KOSREDAKTEUR Herman Lensing SKRYWER EN ASSISTENT MODE EN KOS
SARIE2 min read
Gesonddinge
Wie hou nie van die gevoel van ’n stel vars lakens of die reuk van ’n nuut gewaste handdoek nie? Wel, byna die helfte van enkellopende mans in die Verenigde Koninkryk het in ’n peiling gerapporteer hulle was hul lakens elke vier maande of so. Kenners

Related