Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter7 min read
GROOT Sprong van 1 Tot 2
Kinders kan hulle teen 18 maande dikwels self uittrek, maar sal hulle eers teen omtrent drie jaar oud self begin aantrek. Dis te kostelik hoe jou peuter die een dag skaars kan praat en die volgende dag byna ’n hele tesourus probeer opsê. Maar ’n toen
Baba & Kleuter6 min read
Etiket Vir Ouers
Dis die soort storie wat so vreemd is dat dit waar móét wees. Gerda het vir haar eenjarige dogter ’n verjaardagpartytjie gereël, natuurlik met koek en tee vir die mammas. Groot was haar skok toe een ma ’n baba in haar arms druk en koers kies – net om
Baba & Kleuter3 min read
O wee, DIS DAG DRIE
Die bedrukte gevoel wat nuwe ma’s kort ná hul bevalling kry, is so algemeen dat medici dit as normaal beskryf. Maar hoekom ly so baie vroue aan die berugte derdedag-depressie, en is daar enige salf te smeer aan dié toestand? Dis vir baie eerstekeer-m
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter1 min read
Baba & Kleuter
UITGEWER EN REDAKTEUR Helen Schöer – editorypb@ypbmagazine.comKUNSREDAKTEUR Charné Casey– charne.casey@babaenkleuter.co.zaTEKSREDAKTEUR Joan van Zyl – vanzyl@icon.co.zaLEEFSTYLREDAKTEUR Elaine Schoeman – elaine.schoeman@media24.comMEDEWERKERS Lucia P
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o
Baba & Kleuter3 min read
Avontuurlustige Woelwater
Die lewe is vir Stefan een groot avontuur. Hy is ’n bedrywige seuntjie wat op sy gelukkigste is agter ’n stuurwiel of in sy pa, Henno, se arms. Hy speel eerder buite as binne en gaan nêrens sonder sy hasie, Bollie, nie. Hy geniet pannekoek, melktert,
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter3 min read
Klein En Rein
Jou nuwe babatjie word nie juis vuil nie en hoef nie elke dag gebad te word nie. Louwarm water en ’n sagte waslap is in die eerste week of wat genoeg. Maak seker jy was jou baba se nekkie goed omdat melk neig om in die vetrolletjies saam te pak (nou
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Conscious Birth: Inner Wisdom for Modern Mothers deur Theoni Papoutsis, ’n gesoute doula, hipnogeboorte-praktisyn en lewensafrigter van Johannesburg, bevat tegnieke vir swangerskapsjoga, bewustheid en nog baie meer. Aan die einde van hierdie werkboek
Baba & Kleuter4 min read
LIG & LEKKER
Spinasie en avokado is vol kankerwerende voedingstowwe. GENOEG VIR VIER MENSE BESTANDDELE ■ 2 e (30 ml) B-well Canola-olie■ 1 k (250 ml) melk■ 4 k (4x250 ml) spinasie■ 1 middelslag-avokado■ 2 middelslag-piesangs■ 1½ k (325 ml) bevrore pynappel■ ½
Baba & Kleuter4 min read
Maak Ma Wees Weer Pret!
1. Noem jouself sommer Mamma da Gama, want as ma kan jy elke dag saam met jou kinders ontdekkingsreisiger speel. Wat is nou lekkerder as om opnuut te ervaar hoe potblou die lug is, of om vir die heel eerste keer die groen gras onder jou voete te voel
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm
Baba & Kleuter3 min read
ONS SOEK 2024 Se Voorbladsterre
Volg ons op sosiale media vir gereelde kompetisienuus: #CoverStarSearch Vir die volledige bepalings en voorwaardes, gaan na bladsy 97. Om ‘n pasgeborene in te skryf, epos ‘n foto na coverstar@ypbmagazine.com Die baba kan enige geslag wees. Maak seker
Baba & Kleuter3 min read
Groete uit NIEU-SEELAND
Ons Terhoevens het einde Augustus verlede jaar in Auckland, Nieu-Seeland, aangekom. Eers meer oor ons: Ek (Clarise) en my man, Rick, werk albei in die aktuariële veld in die versekeringsbedryf. Ons drie seuntjies is Roald (18 maande), Nicholas (4) en
Baba & Kleuter6 min read
10 flaters WAT NUWE OUERS BEGAAN
Jy dink dalk dat jou kinders nooit sal wees soos die buurvrou se stout woelwaters nie, dat jou baba beslis nie van die soort sal wees wat heeltyd huil, in jou bed slaap of jou hele program omverwerp nie; en beslis sal jy nie een van daardie ma’s wees
Baba & Kleuter7 min read
SUPERKLEIN Vegters
Geen ma verwag dat haar baba vroeg gebore gaan word nie, maar soms loop dinge verkeerd. En as jy na die syfers van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) kyk, gebeur dit dalk meer dikwels as wat ’n mens verwag. Volgens hierdie organisasie word daar j
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend
Baba & Kleuter6 min read
Reg Vir Baba #2?
1. WEES EERLIK: HOE VOEL JY AS JY AAN DIE MOONTLIKHEID VAN NOG ’N BABA DINK? A Jy wil onder jou bed inkruip en nooit ooit weer uitkom nie!B Jy hou van die idee, maar is onseker of jy werklik aan die eise van twee kinders kan voldoen.C Jy wil dadelik
Baba & Kleuter5 min read
Tussen Die Ore
Die meeste ma’s wat hierdie artikel lees, weet dat kinders nie altyd mooi luister nie. Dis egter selde te wyte aan ouditiewe-verwerkingsprobleme, waar kinders nie mooi verstaan wat mense sê nie omdat hul brein en ore nie goed saamwerk nie. Net sowat
Baba & Kleuter3 min read
Silwer- Skoon!
TEEN SY EERSTE VERJAARDAG HET JOU BABA SLEGS 15-17% VAN SY TEENLIGGAAMPIES GEBOU Dis nie moontlik om jou baba se leefwêreld kiemvry te hou nie, en volgens navorsing is dit gelukkig ook nie nodig nie. Volgens die sogenaamde higiënehipotese het babas w
Baba & Kleuter4 min read
Cover Star Search
1. Die kompetisie se inskrywings is oop vanaf 22 September 2023 tot 31 Augustus 2024. Geen laat inskrywings word aanvaar nie. Sien bl. 8 en 9 vir meer inligting oor die drie verskillende kategorieë se sluitingsdatums. 2. Deur in te skryf, stem jy in
Baba & Kleuter3 min read
Meet & voorspel
Ouers is maar geneig om te wonder hoe hul kinders eendag gaan lyk. Gaan hulle lank of kort wees en watter soort mens gaan hulle wees? Baie mense het al aanlyn programme ingespan om kinders se uiteindelike lengte te bepaal. Ek kon self nie wag om die
Baba & Kleuter6 min read
Sluk Sonder Stres
Mary Poppins het die medisyne makliker laat afglip met ’n lepel vol suiker, maar vir hedendaagse ma’s is dinge nie altyd so eenvoudig nie. Lees hier hoe jy verskillende soorte medisyne moet toedien – en hoe om dit sommer woeps-waps gedoen te kry. Son
Baba & Kleuter4 min read
SPEEL & VERKEN VAN VROEG AF
Dit kan uitdagend wees om met klein babas te speel. Hulle is nog min wakker en beskik nie oor enige ware vermoë om te speel nie. Hierdie 20 speletjies is ideaal in baba se eerste ses maande en gee ook jou aapstert se ontwikkeling ’n hupstoot. Geniet
…Or Discover Something New