Nader Aan Normaal
Ek hoop nie ek tart die noodlot deur te vroeg ’n uitspraak te maak nie, maar 2022 voel vir my al klaar baie nader aan normaal as die vorige twee jaar. Snaaks hoe die terugkeer ook maar weer ’n aanpassing is. Die kinders is weer in die klaskamer, spor