Baba & Kleuter

ONTLONT uitbarstings

Die kenners wat altyd aanbeveel dat vloerstuipe liefs geïgnoreer moet word, was seker almal baie lank gelede self ouers. Want hoe kan ’n mens dit ignoreer wanneer boetie die supermark se dak laat lig met sy bloedstollende geskree? By die huis kan jy nog half voorgee dat jy dit ignoreer, maar in die openbaar is dit meestal nie moontlik nie. Hier is dus ’n realistiese vloerstuipeplan.

“As jy voel jou kind is in ’n fase van besonder baie woedeuitbarstings, probeer ’n punt daarvan maak om haar deur die loop van die dag baie positiewe aandag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter22 min read
Eerstehulp In ’n Noodgeval
Anafilaktiese skok is ’n erge teenreaksie wat die hele liggaam affekteer op ’n stof soos sekere kossoorte (grondboontjies), ’n bysteek of medikasie. Anafilakse tree onmiddellik ná blootstelling aan ’n allergeen in. Dis ernstig en betrek die hele ligg
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related Books & Audiobooks