SMS-KODE BK238BB
WEN EEN VAN TWEE GESKENKPAKKE VAN BIO-OIL TER WAARDE VAN R3 100 ELK!
Wanneer jy die lewe skenk aan ‘n kind, verander jou hele wêreld. Jou vel ook. Begin jou swangerskapsreis met selfvertroue deur jou vel die voeding te gee wat dit nodig het om gesond en veerkragtig te wees. Bio-Oil se reeks spesialisolies vir littekens en rekmerke gee jou vel presies wat nodig is om dwarsdeur swangerskap te kan rek en pragtig te kan herstel. Bio-Oil