Baba & Kleuter

sms & wen

SMS die nodige kode, jou naam, woonadres en e-posadres na 37176 teen 31 September 2023 om in aanmerking te kom vir hierdie fantastiese pryse. Elke SMS kos R1,50.

SMS-KODE BK242WB

WEN EEN VAN VYF GESKENKPAKKE VAN WELEDA BABY CALENDULA TER WAARDE VAN R1 430 ELK!

Weleda skep al vir meer as 100 jaar 100% natuurlike produkte wat respek toon vir die omgewing, mense en diere. Die Weleda Baby Calendula-reeks streel, voed en beskerm jou baba se delikate vel met kosbare ekstrakte van handgeplukte organiese gousblom –.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related