Kies Jou Kamp
Ek is uit die aard van die saak op heelwat Facebookgroepies wat hulle met ouerskap bemoei. Net nou die dag vra ‘n moedelose ma op een van die groepies hoe ‘n mens jou kinders in die winter vroeg genoeg uit die bed kan kry. Dis immers donker en koud e