Baba & Kleuter

Gooi die TAAL

APGARSKAAL Kort ná baba se geboorte word sy algehele welstand met die Apgarskaal-metode bepaal. Sy hartspoed, asemhaling, velkleur, reaksie op prikkels en reflekse word onderskeidelik een, twee en tien minute ná die geboorte geëvalueer. ’n Hoë Apgartelling dui op ’n gesonde baba, en as die telling laag is, word baba herhaaldelik getoets om sy vordering te monitor.

AMNION Dit is die binneste vlies om die embrio wat aan die naelstring verbind is en later die sak met vrugwater vorm.

AMNIOSENTESE ’n Toets waarmee ’n spesialis kan vasstel of jou fetus ’n afwyking soos Downsindroom het. Dit word teen omtrent 16 weke gedoen. Van jou vrugwater word getrek en ondersoek.

Die beskermende vloeistof wat die fetus in die baarmoeder omring

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO

Related