Baba & Kleuter

MOTORSTOELTJIE-VEILIGHEID

Die voorbereiding vir jou nuweling se koms het nege maande geduur. Jy is nou ’n ouer en jou wêreld word op sy kop gekeer. Jou doelwit is om jou baba veilig en gesond te hou. Dit begin wanneer julle die hospitaal verlaat om huis toe te gaan en daarvoor het jy ’n motorstoeltjie nodig.

KIES ’N MOTORSTOELTJIE

Babas word veral blootgestel aan beserings aan die kop en spinale koord omdat hul bene en ligamente nog aan die ontwikkel is. ’n Baba se kop is proporsioneel groter as die nek, sodat die strukturele ondersteuningstelsel nog ’n bietjie wankelrig is. Daar is twee soorte motorstoeltjies wat elk spesifieke vereistes het vir behoorlike installasie. Wanneer jy ’n stoeltjie kies, onthou dat jou baba se kop en nek die grootste risiko dra, maar dat dit ook nie baie vat om die res van die lyfie te beseer nie.

is ideaal vir nuwe babas, maar kan ook gebruik word soos jou baba groei. Eintlik behoort babas vir so lank as moontlik ’n stoeltjie te gebruik wat na agter kyk, tot ten minste 13kg. Indien jy van stoeltjie moet verander omdat jou baba gegroei het, hou die gewigreël in gedagte. As jy enige band,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t