Baba & Kleuter

FIER & VLAM

Dalk ken jy ook so iemand: Haar rug is lank gestrek, sy dra haar kroontjie trots op die hoogste deel van haar kop, haar nek is lank en slank, haar skouers is fier na agter, die magie is plat en die sitvlak ingetrek.

’n Mooi, regop postuur sê iets. Dit weerspieël ’n innerlike selfvertroue, selftrots, ’n bereidheid om die lewe vierkant in die oë te kyk. Maar postuur gaan nie net oor voorkoms nie. Dis ook belangrik vir jou kind se gesonde ontwikkeling ...

VROEG BEGIN IS HALF GEWIN

’n Goeie postuur behels dat jy regop kan loop en sit, ’n goeie balans handhaaf en fyn aktiwiteite weg van jou af kan uitvoer. Dit beteken dat liggaamsgewrigte in ’n byna neutrale posisie gehou word sodat jou spiere, gewrigte en ligamente eweredig bydra tot die handhawing van jou liggaamsposisie.

Swak postuurontwikkeling is oral

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related