Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie : 50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een)
Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie : 50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een)
Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie : 50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een)
Ebook63 pages34 minutes

Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie : 50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een)

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hierdie boek is bedoel om 50+ Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge voor te stel. Dit bevat gedetaileerde stap vir stap instruksies oor hoe om elke oefening te doen.

Hierdie boek verken ook die aangepasde vorms van sommige liggaams gewig oefeninge wat gebruik word in sports oefeninge.

Elkeen van die oefeninge wat in hierdie boek voorkom vereis slegs minimale toerusting soos stoele, toue en bars. Die persoon wat die oefening doen kan altyd die toerusting afwissel met items wat eners is en beskikbaar is by die huis. Daar is nie nodig om na ‘n gymnasium te gaan om hierdie oefeninge te doen nie. Hulle kan in die huis of in jou agter erf gedoen word.

Geniet die lees!

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateOct 8, 2017
ISBN9781507191422
Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie : 50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een)

Related to Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie - The Blokehead

    Die Optimale Liggaams Gewig Oefensessie

    50+Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefeninge Blootgestel (Boek Een)

    The Blokehead

    Yap Kee Chong

    8345 NW 66 ST #B7885

    Miami, FL 33166

    Smashwords Edisie

    Kopiereg 2015

    Alle Regte Gereserveer. Geen deel van hierdie boek mag herproduseer of gebruik word in enige manier of form op enige ander wyse of dit nou elektronies on meganies, dit beteken jy kan nie enige material in hierdie boek, wenke of idees opneem of kopieer .

    Kry Kennisgewing oor ons Nuwe Vrystellings Hier!

    http://eepurl.com/5x58P

    Like Ons Op Facebook

    https://www.facebook.com/theblokehead

    ***

    Inhoudsopgawe

    Uitgewer se notas

    Inleiding

    Hoofstuk 1- Oorsig

    Hoofstuk 2- Liggaams Gewig Oefeninge Vir Opper Liggaams Krag

    Hoofstuk 3- Liggaams Gewig Oefeninge Vir Laer Liggaams Krag

    Hoofstuk 4- Liggaams Gewig Oefeninge Vir Die Abdomen

    Hoofstuk 5- Liggaams Gewig Oefeninge Vir Parkour

    Hoofstuk 6- Liggaams Gewig Oefeninge Vir Stoei

    Hoofstuk 7-Liggaams Gewig Oefeninge Vir Boks

    Afsluiting

    Oor Ons

    ***

    Uitgewer se Notas

    Vrywaring

    Hierdie publikasie is bedoel om hulpvolle informasie en material te verskaf. Dit is nie bedoel om te diagnoseer, te behandel, gesond te maak, of om enige mediese probleem te voorkom nie, dit is ook nie bedoel om die raad van ‘n geneesheer te vervang nie. Geen aksie moet uitsluitlik gedoen word oor die inhoud van die boek nie. Vra altyd die opinie van ‘n geneesheer of gekwalifiseerde gesondheids professionele persoon oor alle sake aangaande jou gesondheid en voor enige aanpassing tot voorstelle in hierdie boek..

    Die skrywer en uitgewer vrywaar spesifiek alle verantwoordelikhede vir enige aanspreeklikheid, verlies of risiko, persoonlik of andersins, wat aangegaan het as gevolg, direk of indirek, van die gebruik of toepassing van enige inhoud in hierdie boek.

    Enige en alle produk name waarna verwys word in hierdie boek is handelsmerke van hulle onderskeie eienaars. Nie een van hierdie eienaars het die boek geborg, gemagtig, bemark, of goedgekeer nie.

    Lees alle inligting wat verskaf word deur die vervaardigers se produk etikette voor die produk gebruikk of gekoop word. Die skrywer en uitgewer is nie verantwoordelik vir enige eise wat deur vervaardigers gemaak word nie.

    Digitale Edisie 2015

    Vervaardig in die Verenigde State van Amerika

    ***

    Inleiding

    Dankie dat jy die boek aangeskaf het.

    Hierdie boek is bedoel om 50+ Gevorderde Liggaams Gewig Krag Oefensessies aan te bied. Dit bevat gedetaileerde stap-vir-stap instruksies oor hoe om elke oefening te doen.

    Hierdie boek ondersoek die aangepaste vorms van sommige liggaams gewig oefeninge wat gebruik word in sport oefening.

    Elkeen van die oefeninge wat aangebied word in hierdie boek benodig slegs minimale gereedskap soos stoele, toue en bars. Die een wat oefen kan altyd hierdie toerusting veruil vir iets wat eenders is en beskikbaar is by die huis. Dit is nie nodig om na ‘n gymnasium te gaan om hierdie oefeninge te doen nie. Hulle kan by die huis gedoen word of in jou agter erf.

    Geniet die lees!

    ***

    Hoofstuk 1- Oorsig

    ‘n

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1