Baba & Kleuter

V&A Pynmedikasie met geboorte; rugpyn; wagtyd na ’n miskraam

E-pos jou vrae nasharing@ypbmagazine.com
Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie.

ONS KENNERS

PETIDIEN TEEN PYN

V Ek beplan ’n normale geboorte. Ek is nog nie seker oor die pynmedikasie nie. Wat kan petidien vir my doen? Is daar nadele?

Petidien is ’n pynverligtingsinspuiting wat ons gewoonlik gebruik om pyn ná operasies te verlig. Dit kan wel tydens ’n bevalling ook ingespan word. Dit word gewoonlik gebruik saam met ’n antihistamien, wat die petidien beter laat werk en ook help voorkom dat die petidien ’n mens naar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter4 min read
Klein Dingetjies Help Jou Kraam
Kraam is harde werk en dit sou onwys wees om dit sonder beplanning aan te pak. As jy jou liggaam en gees voorberei en sorg vir ’n paar hulpmiddels wat die sintuie streel, verbeter jy jou kans dat die groot dag vlot verloop. Die Johannesburgse vroedvr

Related