Baba & Kleuter

WOEKER MET WISKUNDE

Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare lank op skool daarmee gesukkel het, is die kans goed dat jy nie ’n vreeslike behoefte daaraan het om jou eie kinders in wiskundige wonderkinders te omskep nie. Om die waarheid te sê, jy voel dalk hulle het glad nie wiskunde nodig nie: Jy oorleef immers al die jare daarsonder nadat jy dit op skool agtergelaat het.

Tog bly wiskunde belangrik. “Selfs al werk jy nie eendag in ’n wiskunderigting nie, help die kennis wat jy in die wiskundeklas opdoen jou daagliks om die wêreld om jou beter te verstaan,” sê Marise Oberholzer, medeskrywer van die boek en stigter van die Box ’n Dice-wiskunde-ontwikkelingsprogram vir jong kinders.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Hoe Om Die Gids Te Gebruik
Jou Gids vir Noodgevalle & Veiligheid deur Baba & Kleuter en Panado® is vir gebruik tydens ’n noodgeval ontwerp. Ons stel voor jy lees die boekie noukeurig deur. As jy ingelig bly oor noodhulpprosedures deur gereeld seker te maak van die inhoud, sal
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related