Baba & Kleuter

WISKUNDE IS DIE WÊRELD VOL!

Kinders is van nature oor amper alles geesdriftig – en wiskunde behoort geen uitsondering te wees nie. Hopelik hou jy ook van wiskunde, maar indien nie moet jy dit liewer nie aan jou kinders bely nie. Maak maar of jy gek is daaroor – dis vir ’n goeie doel.

ALMAL KAN WISKUNDE DOEN

Kinders met gelyke vermoëns kan óf uitstekend óf hopeloos in wiskunde wees. Dit hang alles van hul gesindheid oor die vak af en van hoe gereeld hulle kans kry om wiskundige begrippe te oefen.

In navorsing oor vroeë getallebegrip is gevind dat alle kinders met ’n intuïtiewe vermoë gebore word om eenvoudige syferhoeveelhede te kan hanteer.

Dié bevinding is gemaak nadat wetenskaplikes skyfies gewys het aan babas tussen ses en agt maande oud: eers ’n skyfie met twee kolletjies en daarna een met drie kolletjies op. Die babas het langer op die skyfie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter3 min read
Groete uit NIEU-SEELAND
Ons Terhoevens het einde Augustus verlede jaar in Auckland, Nieu-Seeland, aangekom. Eers meer oor ons: Ek (Clarise) en my man, Rick, werk albei in die aktuariële veld in die versekeringsbedryf. Ons drie seuntjies is Roald (18 maande), Nicholas (4) en
Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st

Related