Ebook646 pages7 hours
Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat die leerders opdoen, hulle ervaringswêreld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7.
Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, in ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 6 Huistaal om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek.
Geniet ’n piekfyn leerervaring!
KABV-geskik.
Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, in ’n neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Graad 6 Huistaal om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en ’n liefde vir lees te kweek.
Geniet ’n piekfyn leerervaring!
KABV-geskik.
Author
Rina Lamprecht
Rina Lamprecht is 'n oudonderwyseres en samesteller en outeur van Afrikaanse handboeke en taaltekste. Sy is veral bekend as samesteller van die Piekfyn Afrikaans Huistaal-reeks vir Graad 4-9.
Read more from Rina Lamprecht
Best Books Studiewerkgidse
Related to Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek
Titles in the series (22)
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leesboek Rating: 1 out of 5 stars1/5Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 2 out of 5 stars2/5Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related ebooks
Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 2 out of 5 stars2/5Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeë blikkies vol liefde en ander verhale: ’n Eerste Addisionele Taal Kortverhaalbundel vir die Senior Fase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIngonyama en ander maats met leeueharte: Kortverhaalbundel vir Eerste Addisionele Taal in die intermediêre fase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVers en vlam: ’n Poësiebloemlesing vir graad 10 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Onderwêreld Graad 12 Huistaal Rating: 5 out of 5 stars5/5Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Nuwe Afrikaanse Makrogids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Pad na jou hart - die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal Rating: 2 out of 5 stars2/5Trompie die speurder (#6) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews