KUNSVLYT MET KARTON
’n Toiletrol is darem ’n wonderlike ding! Die aktiwiteitsboeke Kreatiewe Kuns met Toiletrolle Boek 1 en Boek 2 bevat ál die elemente wat nodig is om die oulikste skepseltjies te prakseer. Al wat julle nodig het, is leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in wat uitgeknip kan word, asook plakkers vir die