KLIM & KLOUTER BINNE
Die Lil’ Monkey Toddler Gym (glyplank ingesluit) sal kinders tussen 18 maande en 5 jaar oud goed aktief hou, al speel julle binne in die koue wintermaande. Dis sterk en duursaam, maar steeds liggewig. Die speelraam vou ook maklik op sodat jy dit in ‘n blits kan wegpak as jy weer jou sitkamer wil terughê. Onthou, kinders wat elke dag.