Baba & Kleuter

ABC van lees en skryf

Ons kinders leer dalk eers op skool amptelik lees en skryf, maar daar is baie wat jy voor skool kan en moet doen om jou kleinding te help om in graad 0 en 1 hierdie belangrike vaardighede sonder moeite baas te raak. Hou dit net prettig!

In die kleuterjare word immers baie belangrike bousteentjies gelê vir latere lees- en skryfvaardighede.

Die ontwikkeling van vroeë lees- en skryfvaardighede begin reeds op ’n baie jong ouderdom, sê Marian Bailey, ’n ervare Johannesburgse onderwyseres en remediërende terapeut asook stigter van Raising Readers, ’n organisasie wat by kinders ’n passie vir lees wil skep.

“Die beste ding wat ’n ouer vir haar klein kind kan doen is om ’n liefde vir lees te kweek deur elke aand hardop vir haar voor te lees.

“Dit help ’n baba, peuter of kleuter om lees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o

Related