BYNA TYD VIR GRAAD 1
Sep 23, 2019
4 minutes
DEUR SHANDA LUYT
Die vinnige pas waarteen leerders in graad 1 wegspring, vang menige ouer en kind onkant. As daar dan nog begrippe is wat in graad O minder goed vasgelê is, kan jou graad 1’tjie gou oorweldig voel. Wat kan jy doen om te keer dat dit gebeur?
Verskillende skole koester verskillende verwagtinge van graad 1’s, sê Lisé-Marie Duvenage, ’n graad 1-onderwyser van Humansdorp. Daar kan selfs ander verwagtinge van vanjaar se groep gekoester word as van verlede jaar s’n. Dit hang alles af van hoe sterk die nuwe graad 1-groep is.
TAALGEREED
KLANK
Menige ouer wens dikwels hulle het in graad O meer aandag aan klanke geskenk.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days