Baba & Kleuter

LESSE VIR LEES

Die meeste kinders is nie gereed om woorde op ’n bladsy te ontsyfer voor hulle tussen vyf en sewe jaar oud is nie. Maar jy kan baie vroeër reeds jou kleuter se leesvaardighede begin ontwikkel. Doen jy dit reg, sal jou kind vir die res van sy lewe ’n voorsprong hê.

Vir skoolkinders wat nie behoorlik kan lees nie, is skool soos om ’n wedloop met een been te hardloop terwyl hulle meeding teen naellopers wat heeltemal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Conscious Birth: Inner Wisdom for Modern Mothers deur Theoni Papoutsis, ’n gesoute doula, hipnogeboorte-praktisyn en lewensafrigter van Johannesburg, bevat tegnieke vir swangerskapsjoga, bewustheid en nog baie meer. Aan die einde van hierdie werkboek
Baba & Kleuter6 min read
Verstaan Kraam
WAT MET JOU LYF GEBEUR Jou serviks begin sag word en gaan effens oop. Kontraksies is kort, matig en ongereeld. Dit voel soos ligte rugpyn of menstruasiepyn laag in jou buik. ANDER TEKENS ■ Meer vaginale afskeiding ■ Skielike gewigsverlies ■ Knaend

Related