Nuwe Dinge
’N Vriendin vertel my netnou van haar vyfjarige dogtertjie wat die vakansie op Hartenbos onverskrokke met haar nuwe boogie board die branders ingevaar het, daar waar sy nie eens meer kan staan nie. Sy’s ’n jongste kind en as boetie en sussie dit kan