Baba & Kleuter

8 tekens van suiwer babaliefde

Dis ’n gevoel soos geen ander nie: daardie oorweldigende liefde wat jy vir jou baba voel. Jou hart vermurwe eenvoudig as jy na die perfekte gesiggie kyk, en jy weet dat jy sonder twyfel jou lewe sal gee vir hierdie kleine bondeltjie wat jou bestaan so ingrypend verander het.

Tog kan dit, veral ná ’n uitmergelende, slapelose nag gevul met ’n troostelose gehuil, soos ’n baie eensydige verhouding voel waarin jy heeltyd sonder enige terugvoer wonder of jy op die regte pad is.

Jou baba kan dalk nie vir jou met woorde vertel jy is die mooiste, beste mamma vir haar nie, maar as jy weet waarvoor om uit te kyk, sal jy die boodskap duidelik kry. Elke dag wys sy met subtiele lyftaal presies hoe belangrik jy vir haar is en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related