Baba & Kleuter

Vlam- velletjie

Jou baba se vel is uiters sensitief. Boonop is dit vogtig in die babadoek en bevat jou kleinding se piepie en poef allerhande chemikalieë wat haar vel kan irriteer. Die geskaaf van die doek self kan ook lastig word. Dis dus geen wonder dat dié dele soms tot velprobleme geneig is nie.

VOORKOM BRANDBOUDJIES SO

■ Ruil baba se doek gereeld om, veral nadat sy gepoef het.

■ Vee haar vel goed af om alle reste te verwyder. Skoon water is goed genoeg, of gebruik afveedoekies wat geen alkohol of geurmiddels bevat nie. Maak die plekkie goed droog voor jy ’n nuwe doek aansit.

■ Maak seker dat die doek nommerpas, eweredig en gemaklik sit sodat dit nie gaap, knyp of skaaf nie.

■ Vermy sterk sepe, geurmiddels en chemikalieë wat jou baba

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related Books & Audiobooks