Baba & Kleuter

VERSORG BABA SE BROSE VEL

Hoewel die boonste vellaag van ’n pasgeborene net so dik soos ’n volwassene s’n is, is jou baba se velletjie veel delikater as joune. Jou baba se vel dien as die eerste beskermingslaag wat haar teen fel temperature, mikroörganismes en infeksies beskerm. Dermatoloë weet nou dat ’n baba se vel buite die baarmoeder eintlik aanhou ontwikkel. Veral die vel se vermoë om as waterversperring te dien, hou in baba se eerste jaar aan ontwikkel.

Die wêreld in die baarmoeder is nat en daar was jou baba deur vrugwater omring. Haar velletjie het haar teen die vrugwater beskerm met die hulp van ’n wasagtige lagie wat vernix genoem word en wat haar bedek en geïsoleer het.

Met geboorte sal daar steeds ’n bietjie vernix aan haar vel wees en jy behoort nie te haastig te wees om dit af te was nie. Daar is bevind dat vernix bestanddele bevat wat teen bakterieë veg en wat baie dieselfde is as die immuunversterkende, beskermende middels wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related