Baba & Kleuter

Verstaan jou pasgeborene

Jou baba kan kommunikeer lank voor sy kan praat. Maande voor sy haar eerste woordjie sê, is sy besig om sin te maak van die reëls van die taal wat sy hoor. Sy gebruik ook haar eie stel verbale en nieverbale kommunikasieboodskappe om elke dag met die belangrike mense in haar lewe – dis nou met jou en pappa – te kommunikeer.

Dié boodskappe is voorlopers van spraak-en taalontwikkeling en sluit in oogkontak, beurtname, huil, vokalisasie (vokaalagtige klanke soos “aaaee”) en selfs liggaamsbewegings. Voorlopers is baie belangrik vir taalontwikkeling omdat dit die grondslag lê vir ’n goeie kommunikasievermoë namate kinders groter word.

Wat taalontwikkeling betref, is jy die beste speletjie wat daar is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel

Related