Huisgenoot

HIER’S HULP OUERTAAL VIR BABAS

‘KAN jy vir Mamma glimlag? Ja, jy k-a-a-a-n. Ja, jy k-a-a-a-n. Wat ’n slím kind! Só ’n slim kind! Wie is ’n slim kind? Jý is, ja, jý is!”

As jy so met jou baba praat, kan jy jouself op die skouer klop: Jy is vlot in ouertaal.

Ouertaal – oftewel parentese – is die taal wat ’n mens met babas praat, ’n metode waarmee jy oordrywing, herhaling en ’n hoë toonhoogte gebruik om met jou kleingoed te kommunikeer.

Ouertaal behels die gebruik van regte woorde pleks

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related