Ebook868 pages6 hours
Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.
Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woorspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook
• verskeie stories en inligtingstekste lees;
• visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;
• oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies;
• hardoplees en toesprake lewer;
• aandagtig en krities na inligting en stories luister;
• taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik; en
• heelwat transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.
Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en baie hersieningsoefeninge.
Maar dis nie al nie . . . Jy het ook ’n Piekfyn Afrikaans Leesboek wat jou verbeelding gaan aangryp en jou inspireer om self ’n storie, gedig of ’n drama te skryf!
Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag!
Geniet ʼn Piekfyn-leerervaring!
Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woorspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook
• verskeie stories en inligtingstekste lees;
• visuele tekste krities interpreteer en verduidelik;
• oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies;
• hardoplees en toesprake lewer;
• aandagtig en krities na inligting en stories luister;
• taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik; en
• heelwat transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.
Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en baie hersieningsoefeninge.
Maar dis nie al nie . . . Jy het ook ’n Piekfyn Afrikaans Leesboek wat jou verbeelding gaan aangryp en jou inspireer om self ’n storie, gedig of ’n drama te skryf!
Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag!
Geniet ʼn Piekfyn-leerervaring!
Author
Riens Vosloo
Riens Vosloo is tans ’n vryskutsamesteller van opvoedkundige tekste vir Afrikaans Huistaal en EAT (Gr. 4-12). Sy stel letterkunde bloemlesings saam – meeste daarvan vir die katalogus van die DBO. Sy is bekend vir reekse soos Piekfyn, Verskuns, Kroonsteen, A Handful of Life en Creative Outcomes.
Read more from Riens Vosloo
Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
Titles in the series (22)
Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leesboek Rating: 1 out of 5 stars1/5Piekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 2 out of 5 stars2/5Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related ebooks
Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVers en vlam: ’n Poësiebloemlesing vir graad 10 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Fiela se kind - die drama Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 1 out of 5 stars1/5Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 2 out of 5 stars2/5Studiewerkgids: Vers en Vlam: Studiewerkgids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Pad na jou hart - die roman Graad 10 & 11 Huistaal en Eerste Addisionele Taal Rating: 2 out of 5 stars2/5Studiewerkgids: Verskuns vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: My Japan Graad 11 Huistaal: Graad 11 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Droomdelwers Graad 11 Huistaal Rating: 4 out of 5 stars4/5Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) Rating: 4 out of 5 stars4/5Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Nuwe Afrikaanse Makrogids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leesboek Rating: 1 out of 5 stars1/5
Reviews for Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal - Riens Vosloo
Z0Na book_preview_excerpt.html \ɮGv
TR )-AE#/(PJko{
X`IϹ7"2,5 r>l{Ul9vœMjcxmm_~m]| <27,>3-lcw4w>ss~,Vp[zkOΌu)]'~jx}=̻d^[41>Gm{=e7?bG9)&7r]/nTWaͭ1}QaXv,63~w,+@S?~'W]i*?cƫVt m>$cNW[Hp86"ʡ6SWmS8MQu?:i}95v(@P|Dbx,vFۂ8w ˽!++IhB"mc@6/2VM;?)IT皺e"O- %\ߝ2%c1k Ӝǒpb8'QS 6@ȻoSn(X>!')bO})˰;Xt2pofv;C@7y.ܚd4'MIT6\!MIz79T80ոikȏ7=/BD[2֝s`Z%}1z(93!*U2&7.BbP&qbvZ>LJܘ{u0=xxoaorOPv0~碮p,SRB8P3
f0Aa|ZNImm]o4uQhCǃ:6Q> C@j!gS.8=<.6cNcc4|VlVscb8ue#q5\ũwпc&Xi_mb
uW&X\eFq*//Q*JGFbwCmG8Me=Ly=ڴLF3+H!h2QliZ#h{>#+xI%I,7~ja*O y ;8+X"VƃuL,|hJo''4lqQپEWU|.CvC׳{߭t;z+1zŷz"Z ȶZpTޑ?~8u$ēEf$uS&V=jM
P (#K/y.$i;s\@g; .lj>H ɽ3Ldzŋ68EaB
l=[
^PuJE9@xvb00N隯gxDgn