Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

’n Mens kan nog nooit jou moedertaal wil prysgee om in te pas nie. Genoeg is genoeg! Ek het vanjaar begin as ’n eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch en dis duidelik dat baie studente probeer inpas!

As jong Afrikaanssprekende is dit vir my verskriklik belangrik om oor hierdie moedertaalkwessie te praat. Ons as jong mense is die toekoms en ons moet kwessies op die tafel kan uitlê, oop kaarte speel en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel
Kuier1 min read
Lei Jouself Op
Mimi sê die Parent Effectiveness Training (PET)-kursus is ‘n “fantastiese kursus vir ouers wat hulle leer hoe om beter te kommunikeer met hul kinders, maar ook met almal rondom hulle”. Sy is self ‘n instrukteur en sê dié kursus, wat plaaslik en wêrel

Related Books & Audiobooks