Vrouekeur

Oorbrug grense

Ludwig Wittgenstein het gesê: “Die grense van my taal bepaal die grense van my wêreld.”

As jy tweetalig is, dan maak jy deel uit van die beraamde meer as 50% van mense op aarde wat twee tale kan praat. En met Engels in jou arsenaal, is jou wêreld beslis nie net tot ons land se grense beperk nie. Maar het jy al ooit gewens jy kan nóg ’n taal aanleer? Daar is soveel goeie redes om dit wel te doen!

Dalk droom jy daarvan om eendag ’n spesifieke land te gaan besoek. Hoekom begin jy nie sommer vandag al en leer solank die taal van daardie land nie? Dit sal beslis jou reiservaring verbeter. Of begin by die huis en leer een van ons land se ander amptelike tale. Jy sal beslis nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur1 min read
Woordspel 14
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton

Related Books & Audiobooks