Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
()
About this ebook
Anton F. Prinsloo
’n Dief aan die kers – skelm woorde deur die eeue volg op twee susksevolle Pharos-publikasies deur dr. Anton F.Prinsloo, naamlik Spreekwoorde en waar hulle vandaan en Bygelowe en waar hulle vandaan kom. Toe dr. Anton Prinsloo tien jaar oud was, is sy eerste twee verhale in die destydse dagkoerant, Die Transvaler, gepubliseer. Sedertdien is hy in die wetenskap van taal geïnteresseerd, maar veral in die herkoms van Afrikaanse woorde en uitdrukkings. Hy was voorsitter van die Taalkommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en die Taaladviesraad van die destydse SAUK. Hy het verskeie artikels vir linguistiese tydskrifte geskryf en het nie minder nie as agt boeke gepubliseer. Hy is reeds ‘n dekade lank die skrywer van die rubriek “Taalkruie”, wat in die dagblad, Volksblad, verskyn. Dr. Prinsloo het onder meer pryse van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, die ATKV en die FAK vir sy skryfwerk ontvang.
Read more from Anton F. Prinsloo
Bygelowe en waar hulle vandaan kom Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Related ebooks
Die prosa van die twede Afrikaanse beweging Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTruitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde Rating: 3 out of 5 stars3/5Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier Rating: 2 out of 5 stars2/5Versamelde werk - Sheila Cussons Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSê dit beter: Volume 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHuilboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratings40 dae tot hoop: 'n Reis deur Lydenstyd Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Sonneblom vir elke dag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJou Kruger-Wildtuin gids, met stories: Verkyker, grondpad & kaart Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Gewildste Afrikaanse gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSushi en shosholoza: Rugbyreise en pelgrimstogte in Japan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOm die gedagte van geel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie groot gebedeboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGedagtekringe, 'n Afrikaanse Bundel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlinde mol of wyse uil?: Hoe om met integriteit te leef Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGam Se Tjind Rating: 5 out of 5 stars5/5Melk die heilige koeie: Van baarde en banting tot Zupta en zol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLaat u Naam geheilig word: Leer ken 24 van God se Name Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen angs en sekerheid: Gedagtes rondom gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHelp, help: Stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKarnaval en lent Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrekkerswee Met tekeninge van J.H. Pierneef Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMediterreense herinneringe: Reisvertellings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaar wie snoei die rose in die nag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartstories van ons land se boere Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
0 ratings0 reviews