Bygelowe en waar hulle vandaan kom
()
About this ebook
Weet jy dat geboue in Oos-Asië glad nie ‘n vierde verdieping het nie, en dat geboue in Hong Kong geen verdieping met ‘n syfer vier daarin het nie. Verdieping 4, 14, 24, 34 en 40 tot 49 ontbreek in dié wolkekrabbers. Baie mense in China, Korea en Japan ly aan tetrafobie en het ‘n vrees vir die syfer vier. Dit bring onheil, glo hulle.
Waarom word groen nie in Franse teaters gebruik nie en violet nie in Italiaanse teaters nie? Want daar bestaan verskeie bygelowe hieroor wat van kultuur tot kultuur verskil. En boonop kan ‘n bygeloof in een kultuur, ‘n volksgeloof in ‘n ander wees.
Net soos in dr. Anton Prinsloo se Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom vertel hy die leser in Bygelowe en waar hulle vandaan kom van ’n duisternis bygelowe wat wêreldwyd bestaan, en werp hy soms ook lig oor die herkoms daarvan.
Dié naslaanbron is die eerste omvattende Afrikaanse woordeboek oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn.
Anton F. Prinsloo
’n Dief aan die kers – skelm woorde deur die eeue volg op twee susksevolle Pharos-publikasies deur dr. Anton F.Prinsloo, naamlik Spreekwoorde en waar hulle vandaan en Bygelowe en waar hulle vandaan kom. Toe dr. Anton Prinsloo tien jaar oud was, is sy eerste twee verhale in die destydse dagkoerant, Die Transvaler, gepubliseer. Sedertdien is hy in die wetenskap van taal geïnteresseerd, maar veral in die herkoms van Afrikaanse woorde en uitdrukkings. Hy was voorsitter van die Taalkommissie van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en die Taaladviesraad van die destydse SAUK. Hy het verskeie artikels vir linguistiese tydskrifte geskryf en het nie minder nie as agt boeke gepubliseer. Hy is reeds ‘n dekade lank die skrywer van die rubriek “Taalkruie”, wat in die dagblad, Volksblad, verskyn. Dr. Prinsloo het onder meer pryse van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, die ATKV en die FAK vir sy skryfwerk ontvang.
Read more from Anton F. Prinsloo
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Related ebooks
Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBidsprinkaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Stippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Verlorenkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwemlesse vir 'n meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories vir die lewe-omnibus: 'n Boek oor lewenswaardes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDogter Jy Kan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Monochroom Reënboog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSê dit beter: Volume 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie versoeking van Thomas Maas Rating: 4 out of 5 stars4/5Die ontwaking: Oorspronklik uitgegee as Abel se ontwaking Rating: 4 out of 5 stars4/5Openbaring: Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Piekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vampiere van Londen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerwoud Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAsbesmiddag Rating: 4 out of 5 stars4/5Rillers 4: Ou Langklou Rating: 1 out of 5 stars1/5Afvlerkvoëls Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Droë wit seisoen Rating: 4 out of 5 stars4/5Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Koljander Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Bygelowe en waar hulle vandaan kom
0 ratings0 reviews