AnnMaree Barry is gebore op Zoar en het in 1999 op Ladismith Hoër matrikuleer. Direk na skool is sy na Rekenaarskool Boland waarna sy die MOUS kurses by PC Training in George aange...view moreAnnMaree Barry is gebore op Zoar en het in 1999 op Ladismith Hoër matrikuleer. Direk na skool is sy na Rekenaarskool Boland waarna sy die MOUS kurses by PC Training in George aangebied het.
In 2004 sluit sy aan by die SAPD en word gestationeer op Calitzdorp waar sy steeds in die rang van Sersant dien. In 2017 publiseer sy haar debut roman Niemand deur Malherbe Uitgewers.view less