Afvlerkvoëls
()
About this ebook
AnnMaree Barry is ’n nuwe skrywer wat van eroties tot die hartseerste verhaal kan skryf. Haar eerste twee boeke nl. Niemand en Die Swaai is topverkopers en nou kom Afvlerkvoëls, heeltemal die teenoorgestelde. Hier skryf sy die hartseer van ’n plaasaanval en die naleef daarvan.
Sy dra die boek op aan:
Stroebel en Boets Nel, Stefan en Lourika Le Roes, Kobus Pretorius op Mamré, Gert (sr) en Susan Lerm op Sondaarspoort en elke Suid-Afrikaanse boer, want elke dag is Swart Maandag
...Buite die voordeur kan sy Dewald se stem hoor en iets aan die manier hoe hy na haar roep maak haar ongemaklik. Sy wys vir Altus om haar in die sitkamer neer te sit. Hy gaan sit haar by die deur neer en verdwyn dan weer in die huis in om die ligte aan te skakel. Yolande se vingers sukkel met die deur se slot en wanneer sy uiteindelik die deur oopswaai gaan haar hand onmiddellik na haar mond wanneer sy haar seuntjie aan die anderkant sien.
AnnMaree Barry
AnnMaree Barry is gebore op Zoar en het in 1999 op Ladismith Hoër matrikuleer. Direk na skool is sy na Rekenaarskool Boland waarna sy die MOUS kurses by PC Training in George aangebied het. In 2004 sluit sy aan by die SAPD en word gestationeer op Calitzdorp waar sy steeds in die rang van Sersant dien. In 2017 publiseer sy haar debut roman Niemand deur Malherbe Uitgewers.
Related to Afvlerkvoëls
Related ebooks
Een nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadukant Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen heinings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Hartlam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOns skulde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArendsnes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Stippellyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Verlorenkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRewolusie van die hart Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHaar naam is Ragel Rating: 5 out of 5 stars5/5Vergelding 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKraak Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKelder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die onbekende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie seders van Libanon Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSweepslag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Is Sagie Rating: 5 out of 5 stars5/5Beminde Verraaier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Groen soos die hemel daarbo Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Afvlerkvoëls
0 ratings0 reviews