Ebook211 pages4 hours
Sweepslag
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Die vyftienjarige Paul se passie is vlieghengel. Een oggend gaps hy sy pa se motorboot om op die Vanderkloofdam te gaan hengel. Ongelukkig vir hom sien hy hoe ’n moord gepleeg word en beland hy in die kloue van die einste boewe. Hy word saam met ander jongmense gevange gehou in ’n luukse huis vol gruwels. Uitkomkans is daar nie, maar dinge raak so erg dat hy sy lewe gaan waag om weg te kom.’n Spanningsvolle, meesleurende verhaal waarvan die sentrale tema vele baie aktuele, skrikwekkende realiteite aanraak, nl. mensehandel, kinderpornografie, dwelmhandel en moord. Dit stuur ’n duidelike boodskap uit vir jongmense dat niemand veilig is nie, veral nie wanneer hulle betrokke is by dwelms en prostitusie nie. Maar soos in Paul en Alicia se geval, was hulle net op die verkeerde plek op die verkeerde tyd – Paul wat ’n moord aanskou en Alicia wat vir die eerste keer in haar lewe skool bunk omdat sy ontsteld is oor iets wat gebeur het.
Author
Annerle Barnard
Annerle Barnard matrikuleer aan die Hoërskool Wolmaransstad en voltooi 'n BA (Hons) (Engels) aan die Noordwes-Universiteit, asook 'n Hoër Onderwys Diploma. Aanvanklik hou sy skool, maar begewe haar later in die korporatiewe sektor. Annerle is getroud en het twee sportiewe seuns en ’n wonderlike, ewe sportiewe stiefdogter. Sy woon in Bloemfontein.
Read more from Annerle Barnard
Sindikaat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpel Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Sweepslag
Related ebooks
Vuurvreter: Branderjaer #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKanniedood: Branderjaer-sage #3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkerbloed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaaiselklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKraak Rating: 5 out of 5 stars5/5Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMieke 3: Weerlig oor Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKrake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKelder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPadmaker Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Die wet van Gauteng Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVermis op Allesverloren Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVaselinetjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Saartjie Omnibus 4 Rating: 5 out of 5 stars5/5Brand Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMiddernag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVersamelde werk - Sheila Cussons Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skrywer Rating: 3 out of 5 stars3/5Die verkeerde vrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Die rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Koljander Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMedusa Rating: 5 out of 5 stars5/5Absoluut Einstein Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Sweepslag
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Sweepslag - Annerle Barnard
qOa book_preview_excerpt.html [˒ƕ-٣ ҤԔDJֈeV##a<\;WDX^nɜsn&X1ԅ7o{z?|CU
/y3o?!vsy*_
o蟿]&ShWG
.?
"_)ۢv]QX㥨cϋܦx)xg7A?з~+^wP/=]shk?wYV)!(a?b?\[|tW)zp|1xUN1|aeKOϱgEF~ }Y qx&ro}\ŌE!I3]JcsWcRa]VyoSsiáχn~+郩wI5';/i=mkj7!|^)Sp3,#}k^)1q7n? u8-sřa#nf'c1]Snf %ҍ;r+gel'G|(ZN^;/wSqhi3DSHaGw98cOPގu!/CW ,B75Ecs).KrWM!|e+XoLV3F Wum$=p>vvf@S4 D{\vEgsEi'/2a2kͧ;\43qu,:7y:tͿ|T/\++NI7x_.ˌR/oyAȊhnLH [V(z&hxNkOϟT-W+8tH7?Q
\1a@损78#m!Y>aHlktPܬ69 rR7Mi6,j3` zƸdxRqr%^copr.¥#nZΫr]QϽRj$ q8fƕimFJSk(+/0