Koljander
Koljander
Koljander
Ebook326 pages6 hours

Koljander

Rating: 0 out of 5 stars

()

From $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Koljander

Wanneer Karen en Ben Strauss se baba gebore word, besef Karen en haar ouers opnuut dat haar broertjie Roux se lang skadu nog altyd oor hulle elkeen val. Sal Karen se kind ’n nuwe begin wees, in haar pa se woorde “’n impakspeler wat net voor beseringstyd op die veld kom en die blerrie WP ’n slag laat wen?” Want onwillekeurig is haar pa, Hendrik, se aftrede tyd vir bestekopname, vir die verskrikking van saamleef met jou doen en late. En wat van Karen, wat glo haar ma het haar nooit vir haar broer se dood vergewe nie? Gaan vrees wéér die motiveerder wees vir hierdie nuwe wedloop van haar lewe, soos met die meedoënlose maatslag van die Radetzky-mars op elke atletiekbyeenkoms van destyds? Sy moet boonop ’n ontwerpkompetisie wen, want daardie podium sal haar en Ben se finansiële redding moet wees.

In hierdie roman word die leser geneem op ’n reis na die binnewêreld van die kunssinnige Karen en van haar siniese fisikuspa. Dit is die verwikkeldheid van vergiffenis wat die verhaal rig, en hulle eindelik ook ná die trauma laat kennis maak met die gestroopte skoonheid van Mali in Wes-Afrika.

Read anytime, anywhere with Everand

Discover 1.5M+ audiobooks and ebooks on the go, from bestsellers to hidden gems.

8x App of the Day in 2025
10M+ downloads

Frequently asked questions

About this ebook

Author

Carié Maas

Carie Maas is the author of the runaway bestseller of 2011, Jannie Mouton: and then they fired me. She has built up an impressive career in financial journalism, working at some of South Africa's most prestigious publications as a financial and travel writer. In 2012, she resigned to focus on writing full time, resulting in From Corner Café to JSE Giant and a recently published novel, Koljander. Carie divides her time between her home in Johannesburg and her parents in Mpumalanga.

Related books

Related ebooks

Related categories

Reviews

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews