Ferdinand Deist was professor in Ou Testament en Ou Nabye Oosterse Studies aan die Universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy het talle vakwetenskaplike maar ook populêre geestelike boeke di...view moreFerdinand Deist was professor in Ou Testament en Ou Nabye Oosterse Studies aan die Universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy het talle vakwetenskaplike maar ook populêre geestelike boeke die lig laat sien. Die eerste Andrew Murray-Prys vir algemeen-godsdienstige literatuur is reeds in 1980 aan hom toegeken vir Tussen angs en sekerheid. view less