Theunis Theodorus (T.T.) Cloete is op 31 Mei 1924 op Vredefort in die Vrystaat gebore. Cloete debuteer in 1980, op 56-jarige leeftyd, met die digbundel Angelliera. Hy was ’n bekroonde Afrikaanse di...view moreTheunis Theodorus (T.T.) Cloete is op 31 Mei 1924 op Vredefort in die Vrystaat gebore. Cloete debuteer in 1980, op 56-jarige leeftyd, met die digbundel Angelliera. Hy was ’n bekroonde Afrikaanse digter, Bybelvertaler, letterkundige en akademikus. En een van ’n baie klein groepie digters wat die Hertzogprys vir poësie twee keer gewen het. Cloete sterf op 29 Julie 2015.view less