Erns Grundling is ’n TV-aanbieder (kykNET Elders: Die Camino en Via Weg! Agterpaaie) en veelbekroonde joernalis. Hy het voorheen by Weg, LitNet, Insig en Huisgenoot gewerk. Hy is o...view moreErns Grundling is ’n TV-aanbieder (kykNET Elders: Die Camino en Via Weg! Agterpaaie) en veelbekroonde joernalis. Hy het voorheen by Weg, LitNet, Insig en Huisgenoot gewerk. Hy is oorspronklik van Port Elizabeth en woon in Kaapstad. Sy 2016-reisboek Elders, oor sy Camino-staptog, was 'n groot treffer.view less