Baba & Kleuter

I LOVE MY MAMMA!

Al is jy hoe lief vir ons pragtige moedertaal met sy lekkersê-woorde soos spookasem, holderstebolder, bollemakiesie en fnuik, weet vandag se ouers hoe belangrik dit is dat ons kinders Engels, ons interkulturele kommunikasietaal, magtig is. Maar hoe maak ’n mens jou kind tweetalig groot? Wat is jou opsies? En is die een beter as die ander?

Sommige ouers wil van geboorte af tweetaligheid by hul kleinding kweek, ander verkies dit om eers later te begin of hierdie takie aan die skool oor te laat. Prof. Heila Jordaan van die Universiteit van die Witwatersrand doen reeds jare lank navorsing oor die aanleer van ’n tweede taal. Ons het by haar gaan aanklop om riglyne ...

DIE BESTE RESEP

In ’n veeltalige samelewing

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Die Interessantse Pad
Omdat my kinders groot en elk al met een been uit die huis is, vra mense my soms of ek nie moeg is vir skryf oor swangerskap, babas en kinders nie. Die antwoord is nee. Dis dan die belangrikste onderwerp op aarde: nuwe lewe en al die omwentelinge wat
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel

Related