Nuut op die rakke
Dec 30, 2021
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
LOOP LAG-LAG DEUR DIE WETENSKAPKLAS
Deur MARITHA SNYMAN Lapa, R155*
Die grootste drie agies ter wêreld wat so baie vrae stel, is:
▪ Len, ’n doodgewone outjie met ’n vonkel in sy oog.
▪ Leon, slim, gaaf en geduldig.
▪ Lara, altyd reg vir ’n grap en word soms vies vir die twee seuns.
Hulle wonder gedurig hoe dinge nou eintlik werk en doen baie eksperimente soos oor lugdruk, swaartekrag en energie en ’n klomp ander goed. Wat die boekie uniek maak, is dat die 25 eksperimente hierin in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days