Rapport

Maak van jou kind ’n boekwurm

Het jy nog altyd gewonder hoekom honde aan mekaar se boude ruik? Dan is die kinderboekskrywer Jaco Jacobs se nuwe boek Kan ’n walvis winde los? die antwoord op jou vraag.

“Ek het gedink aan al die gruwelikste vrae wat ’n mens oor diere kan vra, want kinders het ’n fassinasie met grillerige goed,” sê Jaco.

“Die boek is vol toilethumor, maar tussendeur is daar baie wetenskaplike feite en só lees kinders ’n boek in ’n japtrap deur sonder dat dit in hul keel afgedwing (moet) word en hulle afskrik.”

Dis vir dié pa (40)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe

Related