Heleen is die stigter van Malherbe Uitgewers. Heleen is ’n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seëvier, is nou in druk asook haar 4de digbundel...view moreHeleen is die stigter van Malherbe Uitgewers. Heleen is ’n digter en skrywer en het al 3 digbundels gepubliseer en haar debuutnovelle, As die liefde seëvier, is nou in druk asook haar 4de digbundel Slotsom.
In 2015 het sy toegetree tot die uitgewersbedryf omdat sy besef het daar is ’n behoefte onder die digters en skrywers om hulle stem te laat hoor. Baie goeie gedigte asook stories bly agterweë deurdat dit nooit gepubliseer word nie en dit is tog eintlik die bewaring van ons nageslag? Ons betree tans ’n nuwe era wat tot voordeel vir ons nageslag sal wees.view less